Op dae soos die was mamma altyd daar. Ek kon mamma 20 miljoen keer bel op n dag en dit was nogsteeds nie genoeg vir my nie. Mamma het altyd die antwoorde gehaad en die regte rigting vir my uit gewys. Daar is niemand wat my gerus kon stel oor my keuses soos mamma nie. My hart is by mamma en altyd sal wees. Lief vir mamma ontsettend baie