Lit by Leola 6th August 2017
Op mamma se verjaarsdag is ons gedagtes aan mamma. Elke dag is ons sonder mamma en elke dag is ons verlore sonder mamma. Ons harte is gebreuk maar ons liefde vir mamma is sterker elke dag. Mamma is vreeslik gemis en elke oomblik van elke dag is mamma waar aan ons dink. Lief vir mamma vreeslik.
This candle went out on 8th August 2017.