Harte bloei

1959

Created by Leola 7 years ago
My Geliefde Mamma

Daar is niks op aarde wat die pyn sal wegvat wat in hierdie harte van ons le nie.
Dink elke dag aan mamma met saer harte word Mamma verlang