Lit by Leola 3rd February 2019
Vandag 3 jaar het mamma ons verlaat. Dit het verwoesting in ons lewe gelaat. Ons moet sinder ons steen,ons leier en rigting gewer aan gaan. Die struikel sonder mamma is se advies is ongelooflik. Maar die liefde en geluk wat ons ervaar het saam mamma is ingelooflik die beste wat ons kon vra. Mamma was en is altyd geliefd deur ons. En ons sal mamma weer sien .. en ons sal mamma weer sien.
This candle went out on 4th February 2019.