Lit by Leola 6th December 2018
Die tye wat ons snacks vol op gehaad het vir die chrismas wurm wat altyd 12 uur die aand wakker geword het. Dit was en sal altyd die lekerste tyd wees wat mamma saam ons gedeel het. Mis mamma ontsettend baie
This candle went out on 7th January 2019.