Lit by Leola 2nd August 2018
Dit nader aan die dag. Die dag wat mamma sou 59 wees. En al wat ek aan dink is mamma wat my se.." ek sal altyd daar wees" maar die Here het mamma gevat. En nou is mamma nie meer daar nie. Lief vir mamma so so baie
This candle went out on 4th August 2018.