Lit by Leola 11th May 2017
Elke oggend is mamma die eerste gedagte wat ek het. Ek is dankbaar die Here het mamma my mamma gemaak. ek het die beste geskenk gehaad van almal en mamma is en sal altyd die enigste beste persoon wees wat ek ooit sal ken. al die liefde ,raad en laggies wat mamma aan my verskaf het. ek sal nooit mamma kan vervang nie. Mamma is my beste punt van my lewe.
This candle went out on 12th June 2017.