8 jaar in die Hemel

Created by Leola 2nd February 2024 This event has closed

Story

Op die dag 8 jaar gelede het Eline ons verlaat. Dit was bitter seer maar ons sal altyd Eline lief he en verewig onthou. Vir ginerasies gaan ons hulle vertel van Eline. Die liefde, verstand en ondersteuning wat ons ervaar het van Eline.

Updates