7 jaar verlaat

Created by Leola 2nd February 2023 This event has closed

Story

Dit is vandag 7 jaar. Ons dink elke oomblik van die dag aan ons moeder en Pappa mis Mamma elke sekond. Ons sal altyd lief bly vir die wonderlike mens wat Mamma is en altyd was.

Updates